Roberto Baggio

Roberto Baggio

Roberto Baggio in 2013
Persoonlike inligting
GeboortenaamRoberto Baggio
Gebore18 Februarie 1967 (1967-02-18)
GeboorteplekCaldogno, Italië
Lengte1,74 m
SpeelposisieVorentoe/Aanvallende middelveldspeler
Jeugloopbaan
1974–1980Caldogno
1980–1982LR Vicenza
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1982–1985LR Vicenza36(13)
1985–1990Fiorentina94(39)
1990–1995Juventus141(78)
1995–1997Milan51(12)
1997–1998Bologna30(22)
1998–2000Internazionale41(9)
2000–2004Brescia95(45)
Totaal488(218)
Nasionale span
1984Italië O16[1]4(3)
1988–2004Italië56(27)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Roberto Baggio (gebore 18 Februarie 1967 in Caldogno) is 'n voormalige Italiaanse professionele sokkerspeler. Hy was 'n aanvaller met 'n uitstekende trap-tegniek. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 verloor hy die toernooi vir sy land nadat hy die laaste strafskop in die eindstryd mis.

  1. Roberto Baggio. 2004. p. 49-59.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search